As jy met vuur speel sal jy brand album + Fokofpolisiekar (song)
m.a.w
ASJMVSSJB
Maak of Braak
Verklaar
HODP
Vernietig Jouself
Tygerberg Vliegtuig
FPK
As jy met vuur speel sal jy brand
F# F#/A# B
Elke oggend is ek in die hel
F# F#/A# B C#
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
B
C# B
Sal ek ooit rêrig kan opstaan en nie my bed
mis nie
F# F#/A# B
Gee my alkohol, gee my 'n lewe
F# F#/A# B
C#
Gee vir my raad, gee vir my 'n rede
B C#
B
Sodat ek kan opstaan, verlore gebore
D#min C# F# B
Elke keer as ek glimlag, raak dit net swaarder
D#min C# F# B
Kan ek ophou lewe ná vandag
F#
Als is weg
A#m/F
F#
Draai jou ander skouer dan's als reg
Am#/F D#min C#
Hoekom raak ek so kwaad? Ek vind ek raak so
kwaad
F# A#m/F
En ek skree God, maar dis niks werd nie
D#min C#
F# B
Daar is iets beeldskoon
in die donker nag
D#min C# F# B
Daar is iets beeldskoon
in die donker nag
D#min C#
F# B
Daar is iets beeldskoon
in die donker nag
D#min C# B
Daar is iets beeldskoon
F# F#/A#
B X 2
C# B X
2
D#min C# B F#
Daar is iets beeldskoon
in die nag
Maak of braak
B5
G#m7 Esus2
Tuisgemaakte
sosiale wapen, onbekende handgebare
F#
Dooie
mense maak asof hulle my ken
B5 G#m7 Esus2
In die
begraafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my
F#
Maar
hulle’s onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
B5 G#m7 Esus2 F#
B5 G#m7
Drink nou
hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
Esus2 F#
Ek het
spesiaal my are vir jou oopgesny
Esus2 F#
Sê net
dit lyk mooi
B5 F#
Esus2
Die ewige
kind agter in my kop, bewe benoud
F#
En krap
oop sy toegestikte mond
Esus2 F# B5
F#/A# G#m7 F#
Esus2
Nes
stilgebore babas huil ek nie oor die on
- reg - ver -
digheid
F# Esus2
F#
Van die
lewe nie, niemand lewe rêrig nie
B5 G#m7 F# Esus2
F#
B5
Ek het al
my kos en geheime opgegooi
G#m7 F#
Sê net
dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi
B5
Ek het al
daai fokkin’ kak gesluk, myself probeer verdrink
G#m7 F#
Sê net
dit lyk mooi, sê net ek is mooi
Esus2 F#
G#m7
Paniekbevange,
angstig en alleen
Esus2 F# B5
Prins van
donkerte ek dien myself alleen
B5 Gm7 Esus2 F# B
Verklaar
Bm
Ek
verklaar ek sit nou met niks nie
G A Bm G A
Ek glo
nie ek gaan beter raak nie, maar vanaand gaan ek groot
D D/C# G
En ek vat
jou saam soos ’n storie sonder storielyn
A D
Ons harte
poes toe van pyn
D/C# G
En ek
hardloop en skree
D/F#
Mislei my
nog een keer
G Bm
Mislei my
nog een keer
D D/F#
G
Is dit
rêrig nodig om soos jy te wees
D D/F# G A
Ons sing
al jare saam aan ons doodslied
G A G
Die
leuenaar in my is die leuenaar in jou
D D/C# G
En ek vat
jou saam soos ’n storie sonder storielyn
A D
Ons harte
poes toe van pyn
D/C# G
En ek
hardloop en skree
D/F#
Mislei my
nog een keer
G A
Mislei my
nog een keer
Hemel op die platteland
Intro
Am F
C G x 2
Am
C G
Kan jy my
skroewe vir my vasdraai?
Am C G
Kan jy my
albasters vir my vind?
C
Kan jy
jou idee van normaal by jou gat opdruk?
G F G
Kan jy,
kan jy apatie spel?
Am C G
Kan
iemand dalk ’n god bel?
C
En vir
hom sê ons het hom nie meer nodig nie
G F G
Kan jy,
kan jy apatie spel?
C
Reguleer
my, roetineer my
F Am C
Plaas my
in ’n boks en merk dit veilig
C
Stuur my
dan waarheen al die dose gaan
F G
Stuur my
hemel toe ek dink dis in die platteland
Am C
G X 6
Am C G
Dis hemel op die platteland
Vernietig jouself
Intro
Am
E C
E
Am F
Kom ons
sing oor kuier op Stellenbosch
C G
Met
rooiwyn en sigarette sit ons in ’n minimumveiligheidstronk
Am F
Kom ons
sing oor presteer in ’n sisteem van gehoorsaamheid
C G
F G
Kom ons
sing oor jou verleppende persoonlikheid
C F Em
Vernietig
jouself
G F Em
Vernietig
jouself
C F Em
Vernietig
jouself
G F Em
C
Vernietig
jouself
Am
F
Daar is
’n drang in my, ’n instinktiewe haat
C G
Vir
instansies van die bewussyn, kondisioneer my
Die bybel
van pyn
Am
Ons almal
pak die kole, ons almal stook die vuur
F
Ons almal
bou die mure wat idees bestry
C
Ons is
die rebellie wat misluk het
G F G
Ons almal
kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
C F Em
Vernietig
jouself
G F Em
Vernietig
jouself
C F Em
Vernietig
jouself
G F Em
Vernietig
jouself
C
F
Vernietig
jouself
G F
Dis
moeilik om die kettings af
G F
Hulle
maak dit aan jou binnegoed vas
G F G Am
Dis
moeilik om die kettings af te breek
Tygerberg vliegtuig
Intro
F#m A
Bm D A/C#
F#m
As ’n
vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
A
Sou ek al
my voornemens oorweeg
Bm D A/C#
F#m
Dis
makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal
F#m D/F#
Dis die
gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
A
Ek’s
gebore met 666 op my kop getattoeëer
Bm
Ek
probeer net vasklou aan wie ek is
D A/C#
Ek
probeer net vasklou aan wie ek is
A E/G#
F#m D A/C#
A E/G#
Dis op
die TV en dis in my brein
F#m D
A/C#
Dis
aaklig om te sien hoe die skaapmentaliteit ons kry
A E/G#
F#m
Ons almal
werk saam aan Afrikaanse Amerika Algemene denkdisfunksie,
D A/C# F#min
lees net
mooi en volg dan
F#m
Al die
instruksies wat hul vir ons gee
D/F# F#m
Werk,
trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
D/F#
Iemand
moet vra hoekom
E D
A/C# F#m
Iemand
moet vra hoekom
F#m
Ons almal
vrek alleen
D/F#
Ons almal
vrek alleen
A
Ons almal
vrek alleen
Bm
Ek
probeer net vasklou aan wie ek is
D A/C#
Ek
probeer net vasklou aan wie ek is
Fokofpolisiekar
Intro
B5 G#m
B/D# E
B5
Al die
fukt up kinders rook
Maar kyk
mooi
G#m7 B/D#
E
Daar is
iets anders fout
B5 F#/A# G#m7
En ek wil
beter verstaan
B/D# E
Wat is
die oorsprong van my haat
G#m7
En nou’s
dit ses jaar later
E
En soms
voel als nog steeds dieselfde
B5 F#5
Daar’s
minder tyd
B5 F#/A#
Al my
verskonings is al klaar gebruik
G#m7
Al my
verstand
B/D# E
Al my
verstand is al klaar uitgesuip
B5 F#/A# G#m7
En ek wil
beter verstaan
B/D# E
Wat is
die van my haat
G#m7
En nou’s
dit ses jaar later
E
En soms
voel als nog steeds dieselfde
B5 F#5
Daar’s
net minder tyd
B5 F#/A#
Fokof
Fokof polisiekar
Gm
Fok jou
B/D# E
Fok jou
polisieman
B5 F#/A#
Fokof
Fokof polisiekar
G#m7
Fok jou
B/D# E
Poesof
polisieman
B F#/A#
G#m B/D# E
X 2